Christian Doppler | |
---|---|
Skets van Christian Doppler | |
Gebore | 29 November 1803 |
Sterf | 17 Maart 1853 (op 49) |
Nasionaliteit | Oostenryk |
Bekend vir | Doppler-effek |
Christian Andreas Doppler (29 November 1803 – 17 Maart 1853) was ’n Oostenrykse wiskundige en fisikus, na wie die doppler-effek vernoem is.