Ernst Malan | |
Christian Malan
| |
Naam | Christian Ernst Gerhardus Malan |
---|---|
Geboorte | 10 Desember Distrik Parys |
Sterfte | 23 Maart 1966 (op 62) Johannesburg |
Kerkverband | Gereformeerde Kerk |
Gemeente(s) | Ermelo/Carolina (1936–1943) Pretoria-Noord (1943–1948) Pietersburg (1948–1951) Linden (1951–1966) |
Jare aktief | 1936-1966 |
Kweekskool | Potchefstroom |
Ds. Christian Ernst Gerhardus Malan (noemnaam Ernst of Ennis, plaas Vergenoeg, distrik Parys, Oranje-Vrystaat, Suid-Afrika, 10 Desember 1903 – Johannesburg, 23 Maart 1966) was tussen 1936 en sy dood in die amp predikant in vier gemeentes van die Gereformeerde Kerk, almal in die destydse Transvaal.