Christuskerk, Windhoek

Die Christuskerk in Windhoek

Die Evangelies-Lutherse Christuskirche in Windhoek, Namibië, is op inisiatief van pastoor Wilhelm Anz in April 1896 beplan, deur die argitek Gottlieb Redecker ontwerp en tussen 1907 en 1910 opgerig. Die inwyding het op 16 Oktober 1910 plaasgevind.[1] Die kerk is tans een van die bekendste bakens in die Namibiese hoofstad.

  1. (de) Conny von Dewitz: Windhoek - Der kleine Stadtführer. Windhoek: Kuiseb Verlag 2009. ISBN 978-3-941602-17-5

Christuskerk, Windhoek

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne