Deel van 'n reeks oor |
Genetika |
---|
Inleiding tot die genetika |
Geneties gemanipuleerde organismes |
Geskiedenis en regulering |
Prosese |
|
Toepassings |
Twispunte |
Chromosoom 2 is een van die 23 paar chromosome in mense. Mense het gewoonlik twee kopieë daarvan. Dit is die tweede grootste menslike chromosoom: Dit bevat meer as 242 miljoen basispare[1] (die boumateriaal van DNS) en maak amper 8% uit van die totale DNS in menslike selle.