Algemeen | |
---|---|
Naam | Chroom(III)oksied |
Chemiese formule | Cr2O3 |
Molêre massa | 151,99 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1308-38-9[1] |
Voorkoms | groen vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a= 495,3; c = 1357,8 pm[2] |
Ruimtegroep | R3c[3] |
Nommer | 167 |
Strukturbericht | D5₁ |
Smeltpunt | 2 435 °C [1] |
Kookpunt | ~4 000 °C [1] |
Digtheid | 5,210 [1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar[1] |
LD50 | >5 000 [mg/kg] (oraal; rot) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Chroom(III)oksied is 'n verbinding van chroom in sy +3 oksidasietoestand met suurstof met chemiese formule Cr2O3. Dit is een van verskeie oksiede van chroom: CrO2, CrO3, CrO4, Cr2O5 en Cr5O12 is ook bekend.[2]
Die verbinding het 'n groen kleur en is 'n p-tipe halfgeleier met 'n taamlik groot bandgaping (E~3eV) [2] Dit kom in die natuur as die mineraal ekolaïet voor.[4]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)