Constantiapark | |
---|---|
Koördinate: 25°48′8″S 28°17′13″O / 25.80222°S 28.28694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,90 km2 (0,73 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 547 |
• Digtheid | 1 867/km2 (4 840/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 71.6% |
• Indiërs/Asiërs | 3.2% |
• Bruin mense | 3.5% |
• Swart mense | 20.0% |
• Ander | 1.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 55.8% |
• Engels | 30.1% |
• Xhosa | 2.5% |
• Sotho | 1.8% |
• Ander | 9.8% |
Poskode (strate) | 0181 |
Poskode (posbusse) | 0010 |
Skakelkode | 012 |
Constantiapark is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Constantiapark is geleë tussen Moreletapark, Waterkloof Glen en Garsfontein.
Die voorstad se naam is afkomstig van Constantia in Kaapstad. Constantiapark het selfs 'n paar wonings met gekrulde gewels in die tradisionele Kaaps-Hollandse boustyl.