Cornelia

Cornelia
Cornelia is in Vrystaat
Cornelia
Cornelia
 Cornelia se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°14′03″S 28°51′03″O / 27.23417°S 28.85083°O / -27.23417; 28.85083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMafube
Stigting1894
Oppervlak
 • Totaal7,60 km2 (2,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 356
 • Digtheid178/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.1%
 • Indiërs/Asiërs1.0%
 • Swart mense94.7%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Sotho60.9%
 • Zoeloe27.1%
 • Afrikaans5.1%
 • Engels2.7%
 • Ander4.3%
Poskode (strate)
9850
Poskode (posbusse)
9850
Skakelkode058

Die dorpie Cornelia is geleë tussen Villiers en Vrede, in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê op die oewer van die Schoonspruit, 'n sytak van die Vaalrivier.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Cornelia". Sensus 2011.

Cornelia

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne