Coursera

Logo

Coursera Inc. (/kərˈsɛrə/) is 'n VSA-gebaseerde massiewe oop aanlyn kursusverskaffer wat in 2012 gestig is[1][2] deur Stanford-universiteit rekenaarwetenskap professore Andrew Ng en Daphne Koller.[3] Coursera werk saam met universiteite en ander organisasies om aanlynkursusse, sertifiserings en grade in 'n verskeidenheid vakke aan te bied. In 2023 bied meer as 275+ universiteite en maatskappye meer as 4 000 kursusse deur Coursera aan.[4]

  1. Pappano, Laura (2 November 2012). "The Year of the MOOC". The New York Times (in Engels (VSA)). ISSN 0362-4331. Besoek op 6 Desember 2021.{{cite news}}: AS1-onderhoud: url-status (link)
  2. "How Coursera Makes Money". Investopedia (in Engels). Besoek op 6 Desember 2021.
  3. Leighton, Mara. "Coursera is one of the top online learning platforms, with thousands of courses from schools like Yale, Geis College of Business and companies like Google — here's how it works". Business Insider (in Engels (VSA)). Besoek op 15 Augustus 2021.
  4. de León, Riley (5 Maart 2021). "Coursera files for IPO amid online learning boom". www.cnbc.com. CNBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2021. Besoek op 11 Maart 2021.

Coursera

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne