Dalton | |
---|---|
Koördinate: 29°20′S 30°38′O / 29.333°S 30.633°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | UMgungundlovu |
Munisipaliteit | uMshwathi |
Stigting | 1850 |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,28 km2 (0,49 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 493 |
• Digtheid | 1 166/km2 (3 020/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 9.6% |
• Indiërs/Asiërs | 6.6% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 81.4% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 58.6 |
• Engels | 21.3 |
• Xhosa | 12.8 |
• Afrikaans | 1.8% |
• Ander | 5.5 |
Poskode (strate) | 3236 |
Skakelkode | 033 |
Dalton is 'n klein dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 11 km oos van New Hanover geleë. Dalton is in 1850 gestig. Dit het plaasgevind nadat Henry Boast van North Dalton in Yorkshire, Engeland die emigrasie na die destydse Natal georganiseer het. Die spoorlyn het die dorp gedurende 1900 bereik.