Dan Brown | |
---|---|
Gebore | Daniel Brown 22 Junie 1964 Exeter, New Hampshire |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Digital Fortress Deception Point Angels & Demons The Da Vinci Code The Lost Symbol Inferno |
Eggenoot | Blythe Newlon |
Ouer(s) | Constance en Richard G. Brown |
Webwerf | www.danbrown.com |
Handtekening | |
Dan Brown (gebore 22 Junie 1964) is 'n Amerikaanse skrywer van rillers en is veral bekend vir die skryf van die kontroversiële 2003-blitsverkoper, The Da Vinci Code (Afrikaans: Die Da Vinci-kode).[1]