Daniel Plato | |
Dan Plato in 2019 | |
Burgemeester van Kaapstad
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 November 2018 | |
Vise | Ian Neilson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Patricia de Lille |
Ampstermyn 12 Mei 2009 – 1 Junie 2011 | |
Vise | Grant Haskin Ian Neilson |
Voorafgegaan deur | Helen Zille |
Opgevolg deur | Patricia de Lille |
Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid
| |
Ampstermyn 1 Junie 2011 – 31 Oktober 2018 | |
Eerste minister | Helen Zille |
Voorafgegaan deur | Albert Fritz |
Opgevolg deur | Alan Winde |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Oktober 1960 Kaapstad |
Politieke party | People's Movement for Change |
Daniel "Dan" Plato (gebore op 5 Oktober 1960[1]) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die uitvoerende burgemeester van Kaapstad, Suid-Afrika,[2] en die voormalige Provinsiale Minister van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap.[3] Hy was betrokke by politieke aktiwiteite sedert sy hoërskooldae, veral in Kaapstad se noordelike voorstede.