Danie Theron | |
---|---|
Danie Theron | |
Geboortenaam | Daniël Johannes Stephanus Theron |
Geboortedatum | 9 Mei 1872 |
Geboorteplek | Tulbagh, Kaapkolonie |
Sterfdatum | 5 September 1900 (op 28) |
Sterfplek | Gatsrand, Zuid-Afrikaansche Republiek (naby Fochville) |
Lojaliteit | Boere |
Jare in diens | 1899–1900 |
Rang | Kaptein |
Eenheid | Verkenners |
Poste beklee | Theron Wielrijderskorps Theron Verkennerskorps |
Veldslae/oorloë | Tweede Vryheidsoorlog – Slag van Paardeberg – Slag van Spioenkop – Slag van Talana – Slag van Tygerpoort |
Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron (Tulbagh, 9 Mei 1872 – Gatsrand, 5 September 1900) was ’n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog.