Daniel Dennett | |
Geboortenaam | Daniel Clement Dennett III |
---|---|
Gebore | 28 Maart 1942 Boston, Massachusetts |
Oorlede | 19 April 2024 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Vakgebied | Filosofie |
Alma mater | Harvard-universiteit (A.B.) Hertford-kollege, Oxford (D.Phil.) |
Beïnvloed deur | Charles Darwin, Gilbert Ryle, Willard Van Orman Quine, Richard Dawkins, William James, Friedrich Nietzsche, David Hume, Wilfrid Sellars, Noam Chomsky |
Invloed op | Richard Dawkins, Douglas Hofstadter, Geoffrey Miller |
Handtekening |
Daniel Clement Dennett ( 28 Maart 1942 - 19 Apil 2024) was 'n Amerikaanse filosoof. Dennett se navorsing fokus op die geestesfilosofie en die wetenskapfilosofie, veral aangesien dié velde verband hou met die evolusionêre biologie en kognitiewe wetenskap. Dennett is een van die voorste kontemporêre deterministe wat hulself beywer vir 'n meganiese verduideliking van die bewussyn.