Dannhauser | |
---|---|
Koördinate: 28°0′S 30°3′O / 28.000°S 30.050°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Amajuba |
Munisipaliteit | Dannhauser |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,9 km2 (3,4 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 389 |
• Digtheid | 606/km2 (1 570/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.8% |
• Indiërs/Asiërs | 22.0% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 73.7% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 70.4% |
• Engels | 23.7% |
• Afrikaans | 1.8% |
• Ander | 4.1% |
Poskode (strate) | 3080 |
Skakelkode | 034 |
Dannhauser is 'n voormalige steenkoolmyndorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Bees- en skaapboerdery vind ook in die distrik plaas.
Die dorp is vernoem na Renier Dannhauser, 'n Duitse setlaar, wat die plaas Palmietfontein in 1872 van die Natalse regering gekoop het. Die hedendaagse Dannhauser beslaan vyf plase naamlik Tweediedale, Palmietfontein, Rocky Spruit, Cornwall en Klipkuil. [2][3] Dit is in 1937 tot dorp verklaar. Durnacol behuising is relatief goedkoop noudat die steenkoolmyne gesluit is. Die R621-streekdroete gaan deur die dorp.