Darren Bergman | |
Skadu-adjunkminister van Handel, Nywerheid en Kompetisie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 April 2023 | |
Leier | John Steenhuisen |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mathew Cuthbert |
Skaduminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking
| |
Ampstermyn 5 Junie 2019 – 21 April 2023 | |
Vise | Mergan Chetty |
Leier | John Steenhuisen Mmusi Maimane |
Voorafgegaan deur | Stevens Mokgalapa |
Opgevolg deur | Emma Powell |
Skadu-adjunkmister van Sport en Ontspanning
| |
Ampstermyn 5 Junie 2014 – 5 Junie 2019 | |
Leier | Mmusi Maimane |
Voorafgegaan deur | Donald Lee |
Opgevolg deur | Amp geskrap |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 May 2014 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 18 Oktober 1977 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie (2000–hede) Demokratiese Party (tot 2000) |
Religie | Judaïsme |
Darren Bergman (gebore 18 Oktober 1977) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Hy is ook die DA se skadu-adjunkminister van handel, nywerheid en kompetisie nadat hy voorheen as die party se skadu-adjunkminister van sport en ontspanning en skadu-minister van internasionale betrekkinge en samewerking gedien het.