David Mahlobo

David Mahlobo

Adjunkminister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie
Ampsbekleër
Termynaanvang
29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Minister Lindiwe Sisulu

Minister van Energie
Ampstermyn
17 Oktober 2017 – 26 Februarie 2018
Vise Ellen Molekane
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Mmamoloko Kubayi
Opgevolg deur Jeff Radebe

Minister van Staatsveiligheid
Ampstermyn
25 Mei 2014 – 17 Oktober 2017
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Siyabonga Cwele
Opgevolg deur Bongani Bongo

Persoonlike besonderhede
Gebore 14 Januarie 1972 (1972-01-14)
Piet Retief, Transvaal, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Nompumelelo Mahlobo
Alma mater Universiteit van Zoeloeland

David Mahlobo (gebore op 14 Januarie 1972) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Hy is 'n voormalige Minister van Energie asook voormalige Minister van Staatsveiligheid. [1]

  1. "Biographical Notes: Minister David Mahlobo". Department of Energy. 2 Januarie 2017.[dooie skakel]

David Mahlobo

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne