De Wildt is 'n dorpie in die Noordwes, Suid-Afrika. Dit is 18 km oos van Brits. Die dorpie is vernoem na E de Wildt, ingenieur van die Nederlandse spoorwegmaatskappy NZASM, wat in 1905 die spoorlyn van Pretoria na Rustenburg opgemeet het.
De Wildt