Dekplant

Die dekplant Vinca major.

’n Dekplant is enige plant wat ’n stuk grond bedek; dit word gewoonlik gebruik om die grond teen erosie of droogte te beskerm of die voorkoms van ’n kaal stuk grond te verbeter.


Dekplant

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne