Delft | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Delft met die Oue Kerk. | |
Ligging van Delft-munisipaliteit in Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°00′43″N 4°21′34″O / 52.01194°N 4.35944°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Marja van Bijsterveldt (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,08 km2 (9,30 vk. myl) |
• Land | 22,98 km2 (8,87 vk. myl) |
• Water | 1,1 km2 (0,4 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 98 655 |
• Digtheid | 4 298/km2 (11 130/vk. myl) |
Poskode | 2600-2629 |
Skakelkodes | 015 |
Webwerf | www.delft.nl |
Delft is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Den Haag. Die munisipale gebied het sowat 99 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Delft het 'n ou binnestad en 'n universiteit, die Tegniese Universiteit Delft. In die Nieuwe Kerk lê 42 Oranjes begrawe, waaronder stadhouer Willem van Oranje.