Ligging | Detroit, Michigan, VSA |
---|---|
Groot byeenkomste | FIA Formule Een CART, Trans-Am |
1982 | |
Lengte | 4.168 km (2.590 mi) |
Draaie | 24 |
Rondterekord | 1:50.438 ( Alain Prost, Renault F1, 1982) |
1983-1988 | |
Lengte | 4.023 km (2.499 mi) |
Draaie | 22 |
Rondterekord | 1:40.464 ( Ayrton Senna, Lotus-Honda, 1987) |
Die Detroit-straatbaan was 'n motorrenbaan in die VSA-deelstaat van Michigan wat Formule Eenwedrenne, en later CART-wedrenne aangebied het tussen die 1982- en 1991-seisoene.
Die straatbaan was naby die Renaissance Sentrum en die Cobo Arena opgestel, wat ook 'n klein gedeelte van die M-1 snelweg, bekend as Woodwardlaan, ingesluit het. Dit is 'n plat baan, met 'n hoogte van 176 tot 184 meter bo seespieël.