Dick Schoof | |
Dick Schoof, 2024 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Julie 2024 | |
Vise | Fleur Agema Sophie Hermans Eddy van Hijum Mona Keijzer |
---|---|
Monarg | Willem-Alexander |
Voorafgegaan deur | Mark Rutte (VVD) |
Nasionale Koördineerder vir Terrorismebestryding en Veiligheid
| |
Ampstermyn 1 Maart 2013 – 2018 | |
Voorafgegaan deur | Erik Akerboom |
Opgevolg deur | Pieter-Jaap Aalbersberg |
Direkteur-generaal van die Algemene Intelligensie en Veiligheidsdiens
| |
Ampstermyn 17 November 2018 – 2020 | |
Voorafgegaan deur | Rob Bertholee |
Opgevolg deur | Erik Akerboom |
Sekretaris-generaal van die Ministerie van Justisie en Veiligheid
| |
Ampstermyn 1 Maart 2020 – 2024 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Maart 1957 Santpoort, Nederland |
Politieke party | onafhanklik |
Hendrikus Wilhelmus Maria (Dick) Schoof (Santpoort, 8 Maart 1957) is 'n Nederlands politikus en voormalige staatsamptenaar. Hy is sedert 2 Julie 2024 Eerste minister in die Schoof-kabinet. Tot en met 28 Mei 2024 was hy sekretaris-generaal van die ministerie van Justisie en Veiligheid. Voorheen was hy direkteur-generaal van die Algemene Inlichtingen- en Veiligheidsdienst (AIVD) en Nasionaal Coördinator Terrorismebestrijding en Veiligheid (NCTV).[1]