Die Volkstem

Die Volkstem het in 1925, toe dit daagliks verskyn het, in twee agtereenvolgende uitgawes (Vrydag 9 en Maandag 13 Oktober) 'n spesiale bylae oor pres. Paul Kruger uitgegee ter herdenking van sy geboorte 'n eeu vantevore.
Dr. Frans Engelenburg
De Volksstem het sy 25-jarige bestaan in 1898 met dié seëls gedenk.
Gustav Preller was net 'n jaar lank redakteur van De Volkstem toe hy in 1925 redakteur van Ons Vaderland in Johannesburg geword het.
Harm Oost het sy eerste joernalistieke ervaring by De Volkstem opgedoen, waarna hy die voorloper van Die Vaderland begin het.

Die Volkstem was 'n Nederlandse en later Afrikaanse dagblad (in die dekade na 1880 het dit 'n kort ruk lank in Engels en Nederlands verskyn).


Die Volkstem

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne