Dilophosauridae | |
---|---|
’n Rekonstruksie van ’n Cryolophosaurus-skelet. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Dilophosauridae (Madsen & Welles, 2000)
|
Subgroepe | |
Dilophosauridae | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Dilophosauridae was ’n wydverspreide familie van vroeë vleisvretende dinosourusse. Hulle was groot, grasieuse tweevoetige roofdiere van 4 tot 7 m en sowat 300 tot 500 kg. Hulle is bekend vir hul kenmerkende kuiwe, wat moontlik gebruik is vir vertoon om ’n maat te kry of om mededingers af te skrik.[1]
Hulle was groter en het meer kenmerkende eienskappe gehad as Coelophysoidae in die Trias en die Vroeë Jura-periode.
Die volgende kladogram wys die verwantskap tussen Dilophosauridae en sy naby-verwant.[2]
Neotheropoda |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||