Dirkie van der Walt

Ds. Dirkie van der Walt
Ds. Dirkie van der Walt
Ds. Dirkie van der Walt

Naam Dirk Jacobus van der Walt
Geboorte 30 Januarie 1914
Middelburg, Kaapland
Sterfte 3 September 2005 (op 91)
Kerkverband Gereformeerd
Gemeente(s) Piet Retief-kombinasie (1939–'42)
Lydenburg/Belfast/Dullstroom (1942–'44)
Koster (1944–'47)
Rustenburg (1947–'51)
Johannesburg-Wes (1951–'55)
Pretoria-Suid veldprediker (1955–'59)
Voortrekkerhoogte kapelaan (1957–'79)
Jare aktief 1939–1979
Kweekskool Potchefstroom

Ds. Dirk Jacobus van der Walt (noemnaam Dirkie, Middelburg, Kaap, 30 Januarie 19143 September 2005) was tussen 1939 en 1979 predikant in vyf gemeentes of kombinasies van die Gereformeerde Kerke, waarna hy veldprediker en eindelik adjunk-kapelaan-generaal van die Suid-Afrikaanse Weermag geword het.


Dirkie van der Walt

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne