Distikstofmonoksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Distikstofmonoksied 
Ander name Laggas
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule N2O
Molêre massa 44 g/mol
CAS-nommer 10024-97-2
Fasegedrag
Smeltpunt -90,81
Kookpunt -88,5
Digtheid 1,2 rel; 0,785 g/cm3 (@ 20)
Oplosbaarheid 2,2 mg/L in water 
Kritieke temperatuur +36,4 
Kritieke druk 7255 kPa 
Henry se konstante 2,47 x 10-2 [mol/L.atm] 2675 [K] [1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt geen 
LC50 > 250 dpm/4h (rot)[2]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Whippets gaskapsules met N2O om slagroom te maak

Distikstofmonoksied of distikstofoksied of laggas is 'n verbinding van stikstof en suurstof met formule N2O.

Dit is 'n kleurlose, taamlik onreaktiewe gas wat soeterig smaak en narkotiese eienskappe het. Dit word as dryfgas gebruik om vinnige slagroom te maak.

  1. NIST.
  2. Praxair.

Distikstofmonoksied

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne