Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum

Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum
'n Beeld van die museum.
Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum

Vorige naam Transvaal Museum; Staatsmuseum
Plek Pretoria
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Openingsjaar 1892
Tipe museum Natuurhistories
Webtuiste Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum

Die Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum, in Paul Krugerstraat, Pretoria,[1] was voorheen bekend as die Transvaal Museum.[2]

Die museum is gestig as die Staatsmuseum van die ZAR op 1 Desember 1892 en is sedertdien die bewaarder en dokumentasiesentrum van Suid-Afrika se natuurlike erfenis. Die museum is die enigste natuurhistoriese museum in Gauteng en een van die grootste in Suid-Afrika.[2]

  1. Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum - kontakbesonderhede Geargiveer 3 Julie 2014 op Wayback Machine. Besoek op 21 Junie 2014
  2. 2,0 2,1 Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum Geargiveer 30 September 2013 op Wayback Machine. Besoek op 21 Junie 2014

Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne