Dornbirn

Dornbirn

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Vorarlberg
 Distrik Dornbirn
 Koördinate 47°24′N 09°44′O / 47.400°N 9.733°O / 47.400; 9.733
 Stigting Omstreeks 650
 Oppervlakte:  
 - Totaal 120,83 vk km
 Hoogte bo seevlak 437 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Maart 2012) 46 080
 - Bevolkingsdigtheid 831,36/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MET)
 Burgemeester Wolfgang Rümmele (ÖVP)
 Amptelike Webwerf www.dornbirn.at

Dornbirn is die grootste stad in die Oostenrykse deelstaat Vorarlberg. In 2012 het die stad 'n bevolking van 46 080 gehad. Die stad lê 437 meter bo seevlak.


Dornbirn

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne