'n Dorsiventrale blaar is 'n blaar waarvan die bo- en die onderkant duidelik van mekaar verskil. Die blaar bestaan in dwarssnee uit drie streke, naamlik die epidermislae (bo en onder), die groen mesofil en die are (vaatbondels).
Dorsiventrale blaar