Douala Internasionale Lughawe

Douala Internasionale Lughawe met vliegtuie in die vluglyn
Vooraansig van die Douala Internasionale Lughawe op 'n helder sonnige dag

MD-Douala Internasionale Lughawe (Frans: Aéroport international MD-Douala) is 'n internasionale lughawe geleë in Douala, die grootste stad in Kameroen en die hoofstad van Kameroen se Kusstreek. Met sy 4 terminale[1] en 'n gemiddeld van 1,5 miljoen passasiers en 50 000 ton vrag per jaar[2] is dit die land se besigste lughawe. Die lughawe word bestuur en deels besit (34%) deur die maatskappy Aeroport du Cameroon (ADC) wat ook al die ander 13 lughawens op Kameroense grondgebied bestuur.[3]

  1. mbene (24 Maart 2020). "Aéroport International MD-Douala". Aéroports Du Cameroun SA (in Frans). Besoek op 18 September 2018.
  2. "MD-Douala International Airport remains open authorities affirm". Cameroon Radio Television (in Frans). 22 April 2018. Besoek op 18 September 2018.
  3. Kerf, Michel; Smith, Warrick (1 Januarie 1996). Privatizing Africa's Infrastructure: Promise and Challenge (in Engels). World Bank Publications. ISBN 9780821337448.

Douala Internasionale Lughawe

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne