| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC39 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Groter Taung, Kagisano, Naledi, Mamusa, Lekwa-Teemane, Molopo | ||
Hoofstad | Vryburg | ||
Burgemeester | Govan Lobelo | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Xhosa | ||
Oppervlakte | 43 700 km² | ||
Bevolking | 463 815 (2011) |
Die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Bophirima-distriksmunisipaliteit) is een van die 4 Distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Vryburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC39.