’n Dubbelster of tweelingster is twee sterre wat om hul massamiddelpunt wentel. Die helderste ster word die primêre ster genoem en die ander een die sekondêre ster. Stelsels met twee, drie, vier of selfs meer sterre word veelvoudige sterre genoem.
Dubbelster