Duncan Village | |
---|---|
Koördinate: 33°0′25″S 27°52′32″O / 33.00694°S 27.87556°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,94 km2 (0,36 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 16 380 |
• Digtheid | 17 426/km2 (45 130/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 24.6% |
• Swart mense | 74.8% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 70.4% |
• Afrikaans | 25.0% |
• Engels | 2.7% |
• Ander | 2.0% |
Poskode (strate) | 5216 |
Poskode (posbusse) | 5209 |
Skakelkode | 043 |
Duncan Village is 'n swart woonbuurt in die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Duncan Village is genoem na sir Patrick Duncan (1870–1943), die sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika.
Op 11 Augustus 1985 was Duncan Village die toneel van ernstigge geweld, na aanleiding van die begrafnis van die vermoorde UDF-leier Victoria Mxenge in Rayi dorp. Terugkerende roubeklaers het brandstigting gepleeg en aanvalle en geweld het voortgeduur tydens die opvolgende dae, uiteindelik is 19 mense dood en 138 beseer.[2]