Edgar die Vreedsame | |
---|---|
Koning van Engeland | |
Huis | Wessex |
Regeer | 1 Oktober 959 – 8 Julie 975 |
Voorganger | Edwy |
Opvolger | Eduard die Martelaar |
Eggenote | Elfrida |
Kinders | Eduard Ethelred Edith |
Gebore | ca. 7 Augustus 943 |
Oorlede | 8 Julie 975 |
Vader | Edmund I |
Moeder | Elfgifa |
Edgar (ca. 942 – 8 Julie 975) was van 959 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die jongste seun van koning Edmund I en sy vrou Elfgifa van Shaftesbury.