| |
Eerste kabinet van J.B.M. Hertzog | |
Eerste Minister (1924–1929) J.B.M. Hertzog Party: Nasionale Party | |
Periode:1910 – 1961 Unie van Suid-Afrika |
Die Eerste kabinet van J.B.M. Hertzog was van Junie 1924 tot Junie 1929 in Suid-Afrika aan bewind. Dit het ook as die pakt-regering bekend gestaan, weens die insluiting van ten minste twee lede van die Arbeidersparty in 'n koalisie.