Ehretia | |
---|---|
'n Deurmekaarbos. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Boraginales
|
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Ehretia |
Tipespesie | |
Ehretia tinifolia | |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
Ehretia is 'n genus van kruidagtige plante, wat struike of bome kan wees, wat hoort tot die familie, Boraginaceae. Kenmerkend van die genus is die blare sonder hare en voel effens soos skuurpapier. Hulle gee ook 'n skerp reuk af wanneer hulle gekneus word. Die vrugte is klein en vlesig.