’n Ekstremofiel (van die Latynseextremus, "ekstreem", en die Grieksephiliā, "liefde") is ’n organisme wat floreer in fisies of geochemies ekstreme toestande wat skadelik vir die meeste lewensvorme op Aarde is.[1][2] Daarteenoor word organismes wat in matige omgewings voorkom mesofiele of neutrofiele genoem.
↑Rampelotto, P. H. (2010). Resistance of microorganisms to extreme environmental conditions and its contribution to Astrobiology. Sustainability, 2, 1602–1623.
↑Rothschild, L.J.; Mancinelli, R.L. Life in extreme environments. Nature 2001, 409, 1092–1101