Empodium | |
---|---|
Empodium plicatum | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Empodium Salisb.
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
Empodium is 'n kruidagtige plant genus van geofiete wat hoort tot Hypoxidaceae, die sterretjie-familie. Die genus bestaan uit sewe spesies. Die genus is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini. Dit verkies winterreënval streke om in te groei.
Die genus staan ook bekend as ploegtydblommetjie, wanneer die blomme verskyn weet die boere die winter reën is naby.[1]