Eric Louw

Eric Hendrik Louw
Eric Louw
Eric Louw in 1953.

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
1955 – 1964
Eerste minister Johannes Gerhardus Strijdom
Hendrik Verwoerd
Voorafgegaan deur Johannes Gerhardus Strijdom
Opgevolg deur Hilgard Muller

Minister van Finansies
Ampstermyn
1954 – 1956
Eerste minister Johannes Gerhardus Strijdom
Voorafgegaan deur Nicolaas Havenga
Opgevolg deur Tom Naudé

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 November 1890
Jacobsdal, Oranje-Vrystaat
Sterf 24 Junie 1968 (op 77)
Politieke party Nasionale Party

Eric Hendrik Louw (Jacobsdal, 21 November 1890Kaapstad, 24 Junie 1968) was 'n Suid-Afrikaanse diplomaat en politikus. Alhoewel omstrede en soms ondiplomaties in sy optrede, is hy gerespekteer deur sy ondersteuners en kritici vir sy onversetlike moed en briljante kwinkslae.


Eric Louw

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne