Etanol

Eienskappe

Algemeen

Naam Etanol
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule
Molêre massa 46.069 g/mol
CAS-nommer 64-17-5
Fasegedrag
Smeltpunt 158.8 K (-114.3°C)
Kookpunt 351.5 K (78.4 °C)
Digtheid 789 gram/L
Oplosbaarheid Mengbaar met water 
Kritieke temperatuur 514 K (241 °C) 
Kritieke druk 63 bar 
ΔvapHɵ 38.56 kJ/mol 
ΔfusHɵ 4.9 kJ/mol 
ΔfusSɵ 31 J/mol·K 
Cp(l) 112.4 J/mol·K 
Cp(g) 65.21 J/mol·K 
ΔfHɵ (l) -277.38 kJ/mol 
ΔfHɵ (g) -235.3 kJ/mol 
Sɵf(l) 159.9 J/mol·K 
Sɵf(g) 283 J/mol·K 
Henry se konstante 1,84(12) x 10+2 [L/mol.atm] 6500 [K][1]

Suur-basis eienskappe

pKa 15.9 (H+ van -OH groep)

Veiligheid

Flitspunt 17 °C 
Kroniese uitwerking Afhanklikheid, lewersirrose. 
Akute uitwerking Naarheid, braking, SSS-onderdrukking. Lugwegfaling in sommige gevalle.

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Etielalkohol, ook bekend as etanol of graanalkohol, is 'n vlambare, kleurlose chemiese verbinding en een van die alkohole wat dikwels in alkoholiese drankies gevind word. In die algemene spreektaal word daar dikwels eenvoudig daarna verwys as alkohol. Sy chemiese formule is C2H5OH.

  1. Sander.

Etanol

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne