Ethelbert van Wessex | |
---|---|
Koning van Engeland | |
Huis | Wessex |
Regeer | 860 – 866 |
Voorganger | Ethelbald |
Opvolger | Ethelred |
Gebore | 835 |
Oorlede | 866 |
Vader | Ethelwulf |
Moeder | Osburga |
Ethelbert (ca. 835 – 866) was van 860 tot met sy dood koning van Wessex en Kent. Hy was die derde oudste seun van koning Ethelwulf en het sy broer Ethelbald opgevolg.
Tydens sy bewind is Kent deur die Vikings geplunder. Daar was ook invalle in Northumbrië en die Dene het tot by Winchester gevorder.
Hy is in 865 op sowat 30-jarige ouderdom dood[1] en is opgevolg deur sy broer Ethelred.