Fatih-moskee | ||
Die Fatih-moskee in Istanboel. | ||
Ligging | Istanboel, Turkye | |
Voltooi | 1771 (herbou ná aardbewing) | |
Argitek(te ) | Atik Sinan, Mimar Mehmet Tahir | |
Spesifikasies | ||
Minaret(te) | 2 | |
Koepeldeursnee | 26 m | |
Materiale | graniet, marmer | |
Styl | Ottomaans |
Die Fatih-moskee (Turks: Fatih Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee in die Fatih-distrik van Istanboel, Turkye. Dit is een van die beste voorbeelde van Turks-Islamitiese argitektuur in die stad en verteenwoordig ’n belangrike stadium in die ontwikkeling van klassieke Turkse argitektuur.