Federale Lugvaartadministrasie | |
---|---|
Wilbur Wrightgebou, hoofkwartier van die FAA | |
Agentskap oorsig | |
Stigting | 23 Augustus 1958 |
Voorafgaande agentskap | Civil Aeronautics Administration |
Jurisdiksie | Verenigde State van Amerika |
Hoofkantoor | Wilbur Wright-gebou Independencelaan 800 Washington, D.C. 38°53′14.31″N 77°1′19.98″W / 38.8873083°N 77.0222167°W |
Jaarlikse Begroting | VS$ 15,96 miljard (2010) |
Agentskap bestuurder | Billy Nolen, Administrateur (wnd.) |
Toesighoudende departement | United States Department of Transportation |
Amptelike Webtuiste | |
http://www.faa.gov/ faa.gov |
Die Federale Lugvaartadministrasie (kortweg FAA) van die Verenigde State van Amerika is 'n nasionale gesagsliggaam by magte om alle aspekte van burgerlike lugvaart te reguleer. Dit sluit in die konstruksie en werking van lughawens, lugverkeerbestuur, die sertifisering van personeel en vliegtuie, en die beskerming van Amerikaanse bates tydens die lansering en terugkeer van kommersiële ruimtevaartuie.