Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan 3 federale stede is: Moskou, Sewastopol en Sint Petersburg. Hierdie stede is deelgebiede uit eie reg en is nie soos ander stede deel van ’n groter deelgebied nie.
Kaart# | Kode | ISO-kode | Naam | Vlag | Wapen | Federale distik | Ekonomiese distrik | Oppervl. (km²)[1] | Bevolking |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 77 | MOW | Moskou | Sentrale | Sentrale | 1 100 | 10 382 754 | ||
2 | 78 | SPE | Sint Petersburg | Noordwestelike | Noordwestelike | 1 439 | 4 662 547 | ||
3 | 92 | Geen | Sewastopol | Krim | (nie ingedeel nie) | 864 | 379 200 |