Ferdinand Marcos

Ferdinand Marcos
Ferdinand Marcos

10de President van die Filippyne
Ampstermyn
30 Desember 1965 – 25 Februarie 1986
Vise Fernando López (1965–1973)
Arturo Tolentino (16-25 Februarie 1986)
Eerste minister Homself (1978–1981)
Cesar Virata (1981–1986)
Voorafgegaan deur Diosdado Macapagal
Opgevolg deur Corazon Aquino

3de Eerste Minister van die Filippyne
Ampstermyn
12 Junie 1978 – 30 Junie 1981
Voorafgegaan deur Jorge B. Vargas
Opgevolg deur Cesar Virata

Sekretaris van Nasionale Verdediging
Ampstermyn
28 Augustus 1971 – 3 Januarie 1972
President Homself
Voorafgegaan deur Juan Ponce Enrile
Opgevolg deur Juan Ponce Enrile
Ampstermyn
31 Desember 1965 – 20 Januarie 1967
President Homself
Voorafgegaan deur Macario Peralta
Opgevolg deur Ernesto Mata

11de President van die Senaat van die Filippyne
Ampstermyn
5 April 1963 – 30 Desember 1965
President Diosdado Macapagal
Voorafgegaan deur Eulogio Rodriguez
Opgevolg deur Arturo Tolentino

Senator van die Filippyne
Ampstermyn
30 Desember 1959 – 30 Desember 1965

Lid van die Filippynse Huis van Verteenwoordigers vir Ilocos Norte se Tweede Distrik
Ampstermyn
30 Desember 1949 – 30 Desember 1959
Voorafgegaan deur Pedro Albano
Opgevolg deur Simeon M. Valdez

Persoonlike besonderhede
Gebore 11 September 1917
Sarrat, Ilocos Norte, Filippyne
Sterf 28 September 1989
Honolulu, Hawaii, Verenigde State
Politieke party Kilusang Bagong Lipunan (1978–1989)
Eggenoot/-note Imelda Romuáldez (1954–1989)
Kind(ers) 4 (insluitend Bongbong Marcos)
Alma mater University of the Philippines College of Law
Religie Rooms-Katolieke Kerk, vroeër Iglesia Filipina Independiente
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Filippyne Filippyne
Rang Majoor
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog

Ferdinand Emmanuel Edralin Marcos (11 September 1917 - 28 September 1989) was 'n Filippynse politikus en onafhanklikheidsaktivis. Hy was van 1965 tot 1969 en van 1969 tot 1986 president van die Filippyne. Hy was tussen-in ook eerste minister en minister van verdediging.


Ferdinand Marcos

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne