Fobos (maan)

Fobos   Fobos se sterrekundige simbool
Fobos
Fobos, soos op 23 Maart 2008 waargeneem deur die wenteltuig Mars Reconnaissance Orbiter.
Ontdekking
Ontdek deur Asaph Hall
Datum 18 Augustus 1877
Alternatiewe nameMars I
Wentelbaaneienskappe
Epog J2000
Periapside 9 518,8 km
5 914,7 myl
Apoapside 9 377;2 km
5 826,7 myl
Halwe lengteas 9 235,6 km
5 738,7 myl[1]
Wentelperiode 0,31891023 dae
7 h 39,2 min
Gem. omwentelingspoed 2,138 km/s
1,328 myl/s
Baanhelling 1,093° (tot Mars se ewenaar)
0,046° (tot onveranderbare vlakte)
26,04° (tot Ekliptika)
Satelliet van Mars
Fisiese eienskappe
Afmetings 26,8 × 22,4 × 18,4 km (11,4 myl[2])
Gem. radius 11,1 km
6,9 myl[3]
(0,002 Aardes)
Oppervlakte 6 100 km²
2 400 myl²
(11,9 µ-Aardes)
Volume 5 680 km³
1 360 mi³[4]
(5,0 n-Aardes)
Massa 1,072×1016 kg
(1,8 n-Aardes)
Gem. digtheid 1,876 g/cm3[5]
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,0084–0,0019 m/s2
(8,4–1,9 mm/s2)
(860–190 µg)
Ontsnapping-
snelheid
11,3 m/s
40 km/h
Rotasieperiode sinchronies
Rotasiespoed
by ewenaar
11,0 km/h
6,8 mph
Ashelling
0,071[3]
Temperatuur ~233 K
Skynmagnitude 11,3[6]

Fobos (Grieks: Φόβος; ook Mars I)[7] is die grootste en naaste van die twee mane van die planeet Mars. Die ander maan is Deimos. Dit is genoem na Fobos, 'n seun van Ares (Mars) en Afrodite in die Griekse mitologie, wat "angs" of "paniek" beteken.[7] Fobos se wentelbaan is die naaste aan sy planeet van enige ander maan in die Sonnestelsel, minder as 6 000 km bo die oppervlak van Mars. Dit is ook een van die kleinste mane in die sonnestelsel.

  1. "NASA Celestia". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2005. Besoek op 22 Maart 2012.
  2. "Mars: Moons: Phobos". NASA Solar System Exploration. 30 September 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2015. Besoek op 18 Augustus 2008.
  3. 3,0 3,1 "Planetary Satellite Physical Parameters" (in Engels). JPL (Solar System Dynamics). 13 Julie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 29 Januarie 2008.
  4. "Mars Express closes in on the origin of Mars' larger moon" (in Duits). DLR. 16 Oktober 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2011. Besoek op 16 Oktober 2008.
  5. Rosenblatt, P.; Pätzold, M.; Häusler, B.; Dehant, V.; Tyler, G. L.; Marty, J. C. (7 Mei 2010). "Precise mass determination and the nature of Phobos". Geophysical Research Letters. American Geophysical Union. 37 (L09202). Bibcode:2010GeoRL..3709202A. doi:10.1029/2009GL041829. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2010. Besoek op 1 Oktober 2010.
  6. "Classic Satellites of the Solar System" (in Engels). Observatorio ARVAL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 28 September 2007.
  7. 7,0 7,1 Blunck, Jürgen (2009). "The Satellites of Mars; Discovering and Naming the Satellites". Solar System Moons: Discovery and Mythology. Springer. p. 5. ISBN 9783540688525.

Fobos (maan)

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne