GOOD is 'n Suid-Afrikaanse politieke party. Die party is op 2 Desember 2018 deur die voormalige burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, en ander ontevrede oud-Demokratiese Alliansie-lede geloods.[1]
GOOD