Galba (keiser)

Servius Galba

Tydvak Vierkeiserjaar
Voorganger Nero
Periode 10 Junie 6815 Januarie 69
Opvolger Otho
Geboortedatum 24 Desember 3 v.C.[1]
Sterfdatum 15 Januarie 69
Geboortenaam Servius Sulpicius Galba
Keisernaam Servius Sulpicius Galba Imperator Caesar Augustus
Vader Gaius Sulpicius Galba
Moeder Mummia Achaica
Adopsie-moeder Livia Ocellina
Kinders Twee seuns, vroegtydig dood
Adopsie-seun Lucius Calpurnius Piso Licinianus
Eggenote Aemilia Lepida
Broer van Gaius Sulpicius Galba

Servius Sulpicius Galba (24 Desember 3 v.C., Terracina – 15 Januarie 69, Rome was 'n Romeinse senator en generaal, die eerste princeps (dws. keiser) in die vierkeiserjaar 69 . Hy was die eerste princeps wat nie tot die Juliaans-Claudiese dinastie behoort het nie en regeer slegs vir sewe maande.

  1. Gaius Suetonius Tranquillus, Galba 4.1, maar sy geboortejaar word aan die einde van sy lewe (Galba 23) as 5 v. C. aangegee (vgl. Lucius Cassius Dio, LXIV (of LXIII?) 6.52 en Publius Cornelius Tacitus, Historiae I 27.1.).

Galba (keiser)

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne