Ganief Hendricks | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Mogamad Ganief Ebrahim Hendricks 14 September 1949 |
Politieke party | Al Jama-ah |
Mogamad Ganief Ebrahim Hendricks (gebore op 14 September 1949) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat lid is van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is op 22 Mei 2019 as 'n LP ingehuldig. Hy is die stigter en huidige leier van Al Jama-ah, 'n party vir die handhawing van Moslembelange in Suid-Afrika. Hendricks was voorheen 'n munisipale raadslid van die Stad Kaapstad.[1]