Spheniscus | |
---|---|
Brilpikkewyn (Spheniscus demersus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Spheniscus Brisson, 1760
|
Tipespesie | |
Spheniscus demersus |
Gebande pikkewyne (Spheniscus) is 'n genus in die orde van Pikkewyne. Alle spesies van die genus leef in gematigde klimate soos Suid-Afrika en die suidelike kusgebiede van Chili en Argentinië. Die genus omvat vier lewende spesies.