Georges Bizet | |
---|---|
Georges Bizet in 1875 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Alexandre César Léopold Bizet |
Gebore | 25 Oktober 1838 Parys (Frankryk) |
Sterf | 3 Junie 1875 Bougival (Frankryk) |
Instrumente | Orrel, klavier |
Georges Bizet (Frans: [ʒɔʁʒ bizɛ]; 25 Oktober 1838 – 3 Junie 1875) was ’n Franse komponis van die Romantiese tydperk. Hy is veral bekend vir operas soos Carmen en Die Pêrelvissers.[1]